Sondag 11 Februarie 2024 Stephan Briel

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke show

Summary:
Lees: 1 Pet 1:22 – 1 Pet 2:10 (AFR83).

Fokus: 1 Pet 2:4,5.

Die lewende kerk.

“Lewe” in ons kernverse dui op kwaliteit lewe.

Die diepste geheim van lewe in die kerk is: Ons moet na Jesus toe gaan. Hy maak lewend!

Die diepste oorsaak van die doodsheid in die kerk is: Mense wil nie meer na Jesus toe kom om na sy Woord te luister nie, want dit vra dissipline en behels jou hele lewe.

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

Wie is die kerk?

Wat word bedoel met “lewe” in 1 Pet 2:4,5?

Hoe word die kerk lewendig?

Wat veroorsaak doodsheid in die kerk?