Sondag 24 Julie 2022 Stephan Briel

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke show

Summary:
Lees: Ef 5:6-20.
Fokus: Ef 5:15-17.

Verstandiges weet waarom hulle hier is.

1. Betekenisvanverstandigwees.

Verstandiges ken die Here se doel met hulle lewens – waarom hulle op aardegeplaas is (v 17).

Om jou lewensdoel te verstaan begin by God wat jou Uitvinder is en jouEienaarshandleiding geskryf het.

Jy ontdek jou lewensdoel deur ‘n persoonlike verhouding met Jesus Christus.

2. Voordele van verstandig lewe.

Jy is instaat om die beste gebruik te maak van elke geleentheid (v 16).

Jou lewe is veel eenvoudiger.

Jou lewe het sin en betekenis.

Jou lewe het fokus.

Daar is motivering in jou lewe.

Jy word op die ewigheid voorberei.

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

Wat beteken dit om verstandig te lewe?

Waarom kan jy uit jouself nie jou lewensdoel ontdek nie?

Hoe kom jy te wete wat God se doel met jou lewe is?

Verduidelik die voordele as jy God se doel met jou lewe ken.