Sondag 28 Augustus 2022 Stephan Briel

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke show

Summary:
Lees: Heb 12:14-24.
Fokus: Heb 12:15.

Betekenis en gevolge van bitterheid (deel 2).

Om ‘n ander persoon of omstandighede die reg te gee om my waarde en toekoms te bepaal, is afgodery.

Vergifnis verwyder die persoon wie verhoog is tot ‘n plek van afgodery, en herstel Christus weer tot dieposisie van mag en outoriteit in my lewe.

Bitterheid verontrus en besoedel nie net jou eie hart nie, maar ook van die persone rondom jou en kan selfs‘n generasie-patroon in jou familie vestig.

Sleutel tot vergifnis: Leer om identiteit van gedrag te skei.

Nog ‘n gevolg van bitterheid is dat dit jou blokkeer om God se genesende krag en liefde te ontvang.

Breek met vergifnis jou selfverdedigings-meganismes af, en laat God se genesende krag en liefde inChristus deur jou vloei.

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

Hoe word ek vry van afgodery wat kom deur verbittering?

Hoe word baie besmet deur verbittering in jou hart?

Bitterheid blokkeer dalk verdere seerkry, maar dit blokkeer ook _________________________?

Hoe breek ek generasie-patrone en selfverdedigings-meganismes af?