Sondag 29 Mei 2022 Stephan Briel

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke show

Summary:
Lees: Psalm 126.
Fokus: Psalm 126:1.

As die Here ons lot verander, is dit soos ‘n droom!

Die Psalmdigter weet: God wat die lot van sy volk in die verlede verander het, kan en wil dit nou weer doen.

Ook ons as NT volk van God leef teen ‘n agtergrond van ‘n ingrypende en wonderlike lotsverandering deurJesus Christus. Jy kan daarom oortuig wees dat die Here jou lot wat jy tans beleef, weer kan en wilverander. Hy het jou duur gekoop met sy bloed.

Wanneer jy gebruik wat jy het om die droom wat God in jou hart geplaas het na te jaag, sal die Meester op‘n dag intree. Hy sal sy hande bo-op joune plaas en soos in ‘n droom jou lot verander. Hy sal iets neem wat jy as gemiddeld beskou (‘n gawe, talent of vermoë) en sy buitengewone vermoë by jou natuurlike gawes voeg om bonatuurlike dinge te laat gebeur!

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

Teen watter ingrypende en wonderlike lotsverandering leef alle Christene?

Wat is gewoonlik die proses voordat die Here ons lot verander?
Wat is ons verantwoordelikheid tydens die proses voordat die Here ons lot verander?