Sondag 8 Mei 2022 Stephan Briel

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke show

Summary:
Lees: Gen 3:1-6 en Joh 2:12-17.
Fokus: 1 Joh 2:16 (1953 AV).

Oorwinning van Satan se drievoudige versoekings.

Die begeerlikheid van die vlees teer op al ons fisiese liggaamlike behoeftes (voedsel, kleding, seksuele behoeftes, ens) en die vervulling daarvan in die wêreld.

Die begeerlikheid van die oë se aantrekkingskrag is gerig op eiebelang en voordeel (gierigheid) en beproef die Woord van God.

Die grootsheid van die lewe beklemtoon selfverheffing en selfverheerliking.

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

Wat bedoel Johannes met wêreldse dinge?

Hoe het die eerste Adam en sy vrou Eva ellendig misluk agv Satan se drievoudige versoekings?

Hoe het die laaste Adam, Jesus Christus, Satan se drievoudige versoekings met die grootstewelslae oorwin?