Sondag 31 Oktober 2021 Stephan Briel

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke show

Summary:
Lees: Jak 2:14-26 en Heid Kat Sondag 24 (vr en antw 62-64).

Plek en betekenis van goeie werke in die lewe van ‘n Christen.

Goeie werke is onverdienstelik (antw 62).

Goeie werke is tog noodsaaklik (antw 64).

Goeie werke word uit genade ook beloon (antw 63).

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

Hoekom staan ons almal skuldig ten opsigte van al God se gebooie?

Waarvan is goeie werke ‘n bewys in ons lewens?

Verduidelik God se beloning op ons goeie werke.