Sondag 26 September 2021 Stephan Briel

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke show

Summary:
Lees: Lukas 16: 1-13
Fokusvers: Luk. 16: 8, 9

Vermensliking van die lewe.

1. Lesse uit die wysheid van wêreldse mense (vers 8).

Hierdie oneerlike bestuurder het geleef met die oog op die toekoms en het daarom vooruit beplan.

Sukses in enigiets vra vasberadenheid en toewyding.

2. Gebruik geld tot vermensliking van die lewe (vers 9).

Breek die mag wat mammon dalk kan hê in jou lewe deur geld en besittings te gebruik vir God se doel.

Dit is die verstandige, in die lig van God se beoordeling van ons lewens, om teen die versaakliking van dielewe in te beweeg in die rigting van die vermensliking van die lewe.Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

Verduidelik die lesse wat ons kan leer uit die wêreldse wysheid van die oneerlike bestuurder.

Hoe kan ek die houvas van Mammon op my lewe breek?

Wat is die “vermensliking” van die lewe?