Sondag 8 Augustus 2021 Stephan Briel

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke show

Summary:
Lees: Mark 12:28-34.
Fokus: Mark 12:31.

Die Groot Gebod is om tweedens gemeenskap te hê met medegelowiges.

As jy werklik God liefhet (Hom aanbid), dan sal jy ook God se familie liefhê deur gemeenskap met medegelowiges te hê.

‘n Kerkfamilie is deel van ‘n ware gelowige.

‘n Kerkfamilie red jou van selfgesentreerde isolasie.

‘n Kerkfamilie help jou om geestelike gespierdheid te bou.

Christus se liggaam het jou nodig.

‘n Kerkfamilie maak jou deel van Christus se missie in die wêreld.

‘n Kerkfamilie help ons om nie afvallig te word nie.

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

Wat is die verband tussen aanbidding van God en gemeenskap met medegelowiges?

Verduidelik ‘n aantal redes waarom dit so belangrik is om ‘n toegewyde en aktiewe lid van ‘n plaaslike gemeente te wees.