Sondag 30 Mei 2021 Stephan Briel

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke show

Summary:
Lees: Gen 15:1-21.
Fokus: Gen 15:18.
God bevestig sy belofte-woord met die verbond.
‘n Verbond is ‘n eensydige, onvoorwaardelike, onherroeplike en onverbreekbare verbintenis voor die HERE wat geldig is tot die dood en selfs vir opeenvolgende geslagte.

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

Wat beteken dit dat ‘n verbond ‘n eensydige verbintenis is?

Wat is die verskil tussen ‘n verbond en ‘n kontrak?

Waarom is kennis van die HERE se verbond met ons so belangrik?