Sondag 6 Desember 2020 Stephan Briel

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke show

Summary:
Lees: Mat 11:2-19.
Fokus: Mat 11:3-6.

Pasop vir die blindekolle in jou lewens en wêreldbeskouing.

Jesus se “vreemde en ongemaklike” antwoord.

‘n Wêreldbeskouing is ‘n stel voorveronderstellings wat ons handhaaf (bewustelik of onbewustelik) aangaande die basiese samestelling en funksionering van die wêreld.

Baie Westerse Christene verdeel hulle lewe netjies in twee dele: die natuurlike en die bonatuurlike – waar die bonatuurlike ver verwyder is van hulle elke dag se bestaan.

As ons lewens en wêreldbeskouing op Christus gebou is, op die Woord gebou is, kom ons onder sy beheer deur die werking van die Heilige Gees.

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

Verduidelik waarom Jesus se antwoord aan Johannes se volgelinge dalk vreemd en ongemaklik kan wees.

Wat is algemene blindekolle van die Westerse lewens en wêreldbeskouing?

Noem ‘n paar punte van Jesus se lewens en wêreldbeskouing.