Sondag 11 Oktober 2020 Stephan Briel

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke show

Summary:
Lees: Rom 8:1-17.

Fokus: Rom 8:14.

Die Gees verseker ons dat ons kinders van God is, en sy wonderlike beloftes in Christus sal ontvang.

Kinders van God word gelei deur die Heilige Gees.

Die Heilige Gees werk inwonend in jou lewe om jou te vernuwe na die beeld van Jesus Christus met sy vrug.

Die Heilige Gees kom in krag oor jou om jou te bemagtig met Sy gawes vir bediening in God se koninkryk.

Ons deel in Christus se lyding wat oorgegaan het in heerlikheid.

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

Hoe weet ons met sekerheid dat ons kinders van God is?

Hoe weet ons dat ons deur die Heilige Gees gelei word?

Watter seëninge is daar vir die kinders van God?

Video beskikbaar by https://www.youtube.com/watch?v=ny0XE1tNkio