Sondag 12 Julie 2020 Hendrik van Deventer

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke show

Summary:
Lees: Johannes 21
Fokus: Joh. 21: 9.

Die aangename geur van die evangelie.

Petrus se ontmoeting met Jesus – soekend en onteenseglik Jesus

Petrus is in 'n storm – en Jesus daag op.

Petrus by 2 vure – by die een verloën hy Jesus en by die ander vuur bevestig Jesus vir Petrus.

Mag jy Jesus gaan soek, en Sy bevestiging beleef!