Sondag 28 Junie 2008 Stephan Briel

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke show

Summary:
Lees: Num 13:26 – 14:25.
Fokus: Num 14:23,24.

God gee sy beloftes aan gelowiges met ‘n oorwinnaars-gesindheid.

1. Invloed van 'n slawerny-gesindheid. (v 2-4)
Met 'n slawerny-mentaliteit is jy nie geskik om God se beloftes te ontvang nie.

2. Invloed van 'n oorwinnaars-gesindheid. (v 24)
God gee sy beloftes aan gelowiges met 'n oorwinnaars-gesindheid.

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

Beskryf die slawerny-gesindheid van die Israeliete.

Wat is die gevolge van 'n slawerny-gesindheid?

Beskryf die oorwinnaars-gesindheid van Kaleb en Josua.

Wat is die gevolge van 'n oorwinnaars-gesindheid?

Video by https://www.youtube.com/watch?v=P9KyCJznIxA