Sondag 14 Junie 2020 Stephan Briel

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke show

Summary:
Lees: 1 Kor 12:1-13,27-31.
Fokus: 1 Kor 12:4-6.

Die Drie-enige God is betrokke by die geestelike gawes.

V4: Verskeidenheid genadegawes maar dieselfde Gees

(Derde Persoon van die Goddelike Drie-eenheid).

V5: Verskeidenheid bedieninge maar dieselfde Here Jesus Christus (Tweede Persoon van die Goddelike Drie-eenheid).

V6: Verskeidenheid werkinge maar dieselfde God die Vader (Eerste Persoon van die Goddelike Drie-eenheid).

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

In watter Skrifgedeeltes word 'n lys gegee van gawes wat in verband gebring word met: God die Vader, die Here Jesus Christus, en die Heilige Gees?

Gee 'n kort verduideliking van: die bemoedigende gawes van God die Vader, die bedieningsgawes van die Heilige Gees, en die leierskapsgawes van die Here Jesus Christus.

Watter gawes is veral op jou van toepassing?