Sondag 29 Oktober 2017 Stephan Briel
Bergbron Gereformeerde Kerk Preke show
Summary:
Lees: Rom 7: 13-26.
Fokus: Rom 7: 21-23 (OAV).
Identifiseer jouself met die innerlike mens wie jy in Jesus Christus is.
Innerlike mens verwys na ons gees; gemoed verwys na ons siel; en lede verwys na ons liggaam/vlees (Rom 7: 22-23).
Jy kan nooit deur ‘n wet in jou gemoed oorwinning kry oor die sonde in jou vlees nie. Inteendeel, die sonde in jou vlees sal totale beheer kry oor jou gemoed (denke, emosies en wil).
Die tweede stap om die kwaad te oorwin wat ek nie wil doen nie: Identifiseer jousel met die innerlike gees-mens wie jy in Jesus Christus is (Rom 7: 22).