Sondag 22 Oktober 2017 Stephan Briel

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke show

Summary:
Lees: Eks 25: 10-22.

Fokus: Eks 25: 22.

Die funksies van die mens se gees: Gewete.

Die Heilige Gees se werking deur die gewete van ongelowiges (vgl Joh 16: 8).

Die Heilige Gees se werking deur die gewete van gelowiges (vgl Heb 10: 22 en Heb 19: 14).

'n Skoon gewete is die basis en vereiste vir die ander 2 hooffunksies van ons wedergebore gees: om gemeenskap met God te hê en God se wil en plan vir ons lewens te ken deur intuïsie.